Migliori App iPhone iPad - Scarica Le Migliori Applicazioni per il tuo smarthphone iOS Apple
Weg! Platteland

Weg! Platteland

Di Zinio Pro

  • Categoria: Lifestyle
  • Prima Release: 2019-03-24
  • Versione: 1.3.0
  • Adult Rating: 4+
  • Dimensioni: 87.22 MB
  • Sviluppatore: Zinio Pro
  • Compatibile: Richiede iOS 11.0 o versioni successive.
  • Gratis Download

Descrizione

Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Die tydskrif is prakties én inspirerend, en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor entrepreneurs, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense. Pryse vir subskripsies: • 1 jaar subskripsie = 199.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is. Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes. Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het. Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie. Privacy Policy URL: https://www.media24.com/privacy/ Terms of Use URL: https://www.media24.com/privacy/

Screenshots

Commenti

keyboard_arrow_up